#23768U006 Parent verified. Eerste kalf koei met goeie breedte agter die skouers. Mooi spene. Goeie diepte en lengte van lyf. Haar groeiwaardes is almal bo die rasgemiddeldes.   Haar verskalf VWB 25-141 is gebore 12/09/2025 met potensile vaars as DVB 21-65 / HVR 22-757.  "Cow that is broad in the shoulders with good depth and length of body. Her growth values are well above breed averages. " Her heifer calf VWB 25-141 was born 12/09/2025 with potential sires being DVB 21-65 / HVR 22-757.
 
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook