Ons is trots om die eerste S69208 seun. Kyk die besonderse teling Corona op Jordan op Elliot. Hy doen baie goed op Fase D met 'n GDT indeks van 108, wat bevestig dat sy kalwers baie goed sal presteer in 'n voerkraal. Ons reken dis 'n baie goed gebalanseerde bul met 'n goeie skede. Well balanced bul with a good sheath. He tested very well in Phase D that confirms his offspring will do well in feedlots.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook