MBS2207 is van die beste geteel by MBS Brahmane. Skou kwaliteit. Optimale Brahman. Visueel wig sy pragtig, met mooi uier en klein spene.  Met +7 melk. Power 67 x WIL 09194 x HBS 0936. Sy is alles in een  en saam met potensiele stoet bul, MBS2522. Christoff - Stella 111. Hierdie wreldklas pakkie kan joune wees. Sy loop tans by R1019196. Moontlik 3-in-1.
 
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook