LT2330 | Ten volle geregistreer as stoet vers. Het by stoetbul geloop. Geteel uit stoetdiere. Besonderse lengte. Binne en buite dye. Afhangende van die kalf se geboortedatum. Word as kommersieel aangebied. LT23/47 | Haltermak. Nie dragtig. Besonders korrek. Mooi lengte. Breed buite en binne dye
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook