Seun van WIL 13 1837 wat reeds as 'n goed beproefde en suksesvolle vaar in ons kudde. Die perfekte kombinasie van CORONA en POWER kragte.Sterk kop en rug soos sy pa en 'n vol agterkwart. Uiters goed gebalanseerde bul met goeie balans en skoon onderlyn.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook