Uitstekende breë vers met goeie balans en diepte wat baie vleis dra. Top pakkie vir enige koper. Drie (3) Maande dragtig van HLT 18 93 geloop. Excellent broad heifer with good balance and depth, carrying plenty of meat. Top package for any buyer. Three (3) months pregnant to HLT 18 93.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook