Kyk asseblief na stamboom. Mr Blake De Manso 60/17 op ons Duke (JDH 695/7) dogter RIO11 209. Best of the best. Sy is 'n oop vers. Ons maak haar gratis vir u dragtig, of u kies uit ons bulle (4 strooitjies) wat ons aan u skenk, met die uitsondering van die BUL RIO 0622 en R10 1637.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook