Wat 'n droom skouvers. 'n Oop vers uit ons spesiale bul R101430. Word aangebied met vier strooitjies semen van enigeen van ons 60 stoetbulle, uitgesluit RIO0622 en R101637.Andersyds kan ons haar vir u gratis dragtig maak. Haar ouma is ons ongelooflike koei RIO10172.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook