'n Donkerrooi bul met goeie bene, goeie lengte en 'n sterk toplyn. Hy kombineer 2 van die beter bulle wat ons al gebruik het. Sy vader is 'n JMS 04183-kleinseun wat in 2018 aan Leon van Rooyen verkoop is en sy moeder is 'n JMS 03110-dogter. Definitief 'n bul om na te kyk.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook