Tons of Fun - Hierdie Power Eye-seun is beslis een van die dikste twee jaar-oud Angusbulle wat Loumotta al geteel het! Ek dink hy het alles wat 'n mens in 'n stoetbul wil hê. Die Gazella-koeilyn, waaruit hy kom, is alombekend en sy ouma, AC 06-175, was vir seker een van ons beste spoel-koeie.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook