Whatsapp
Email
X
Facebook
DOB: 01/05/14
Hierdie is 'n Match Maker-dogter met 'n goeie uier. Goeie vrugbaarheid aan die hele moederskant. Sy verkoop met verskalf JMS 20 267, gebore 10/5/2020, geboortegewig 39kg van Red Towaw Orazi Calidad. Loop by Vansia Freedom tot veilingsdag.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook