Whatsapp
Email
X
Facebook
DOB: 24/09/15
Lettie is 'n koei met 'n baie goeie toplyn en diepte. Haar 2019-kalf wat sy gespeen het, is een van ons gunstelinge op die stadium. Sy is 7 maande dragtig van Vansia Freedom.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook