Dis regtig lekker om so 'n swart vers aan te bied! Sy het gespeen op 312kg met 'n indeks van 122. Haar ma het 'n TKP van 354 dae oor 7 kalwers, wat baie spesiaal is. Sugar Plum is boonop 'n struktureel korrekte vers, met 'n pragtige Angus-kop. Sy is ook 'n rooi geen-draer
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook