Hierdie is die eerste Honey Badger-vers wat ons verkoop. Hy was in 2019 die Vrystaat Kampioenskap se Groot Kampioenbul. Sy moeder was die bekende Honey-koei. Kyk na die vers se vroulikheid en diepte en dan het sy ook goeie breedte. Haar melksyfer van 9.4 staaf net die feit dat sy 'n goeie koei kan wees.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook