Whatsapp
Email
X
Facebook
DOB: 06/05/19
Kyk na die vers se lengte van lyf en breedte oor die rug. Sy is ook 'n dogter van Roechama Leonard, die huidige Nasionale Junior Kampioenbul. Met die bekende Vansia Sussie aan moederskant, het sy baie potensiaal.
Unit 209, Mason's Press 7 Ravenscraig Road Woodstock, 7925 South Africa
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook