'n Dogter van die huidige Nasionale Kampioenbul, Roechama Elegance. Ons Elegance-dogters beïndruk ons baie; hulle het goeie lengte van lyf, goeie toplyne en baie breedte. Hierdie vers verkoop ons vandag met 'n swaar hart. Met Mulberry, Fully Loaded en Major League in die stamboom, is sy besonders.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook