Ek beskou die Gazella-koeilyn as een van die heel beste vroulike lyne in Suid-Afrika. Kyk gerus na die vroulikheid, strukturele korrektheid en kapasiteit van hierdie uitsonderlike Gazella! Ek glo sy het die vermoë om 'n reuse impak in enige kudde te maak. Weereens uitstekende syfers! Let veral op na haar melksyfer: +11. Dit plaas haar onder die top 6% in die ras.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook