John Deere was die 2017 Nasionale Kampioenbul. Saam met die 3 bulle wat ons aanbied vandag, is hier ook 2 verse. RCM 19107 het baie goeie breedte en is 'n dik vers. Kyk na haar goeie speen-ontwikkeling. Haar moeder is 'n halfsuster van Roechama Suré.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook