Hierdie is 'n uitstaande jong Angusbul! Soos al die JK 14-35-seuns, het Gibson buitengewoon goeie haarkwaliteit. Hy is 'n langlyfbul met sigbare bespiering op sy voorarm, oor sy rug en in sy agterkwart. Sy ma is 'n uitstekende koei met 'n TKP van 367 oor 5 kalwers. Sy ouma, AC 06-178, is 'n top skenkerkoei waarvan embrio-nageslag reeds in 3 stoetkuddes gebore is.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook