Whatsapp
Email
X
Facebook
DOB: 11/06/18
Hierdie bul het baie goeie lengte van lyf en 'n sterk toplyn. Sy pa, Parker, se kalwers het baie goed gespeen en, as jy na sy speengewig en speensyfer kyk, is hierdie 'n ideale speenkalf-bul.
Unit 209, Mason's Press 7 Ravenscraig Road Woodstock, 7925 South Africa
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook