Hier is 'n Parker-seun wat negatief getoets het vir dubbelbespiering. 'n Fase C-getoetste bul, met GDT van 2005g/dag, en goeie VOV van 5,10. Hy was sy staatmaker-ma, Pop 177, se laaste kalf, en is 'n goeie voorbeeld om haar mee te onthou. Genoeg lengte en breedte om goeie speenkalwers te teel.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook