Besonder spesiaal. Sy is 'n skouvers, mooi kop, lengte en agterkwart. Goeie binne en buite dye. Haar pa is LT 17 03 wat gebruik word in ‘n privaat navorsing t.o.v die moontlike bereiking van hoër uitslagwaardes vir die Brahmanras. 3 maande dragtig van WIL 13 837 Especially special. She is a show heifer, nice head, length and hind quarters. Good inner and outer thighs. Her sire is LT 17 03 which is used in special trials due to quality in respect of higher result values in conformation for the Brahman breed. She is covered by WIL 13 837. He is Corona bloodline
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook