Fase C getoetse Brons Meriete bul. 'n Bul wat geskik is om verse oop te maak met 'n lae geboorte gewig. Bul geteel uit
Bos Blanko 216 lyne en Imperator 372 aan moer kant. Phase C tested Bronze Merite bull. A bull suitable for opening
heifers with a low birth weight. Bull bred from Bos Blanko 216 lines and Imperator 372 on the mother side.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook