Top kommersiële koei (B-afdeling) met 7 kalwers oor 7 jaar,
met bulkalf JA 22 033 (SP-afdeling). Die kalf se vaar is JA 18 004
– verwys na lot 10. Kalf se geboortegewig was 44kg.
Toetse: BM, TB
Entings: Milt-,Lam-,Sponssiekte, BVD, Slenkdal, Knopvelsiekte, RB51.
Share
Whatsapp
Email
Twitter
Facebook