Sy is n agter-kleindogter van die bekende koei "AO A 0099" (Exstacy bloedlyn van wyle Dolf Fick). "AO A 0099" is die ma
van "CLF N 0050" en die ouma van Diamond (TL 02057). Loop met verskalf "JA 22 032" uit die bul "JA 18 004" (Verwys
na lot 9). Geboortegewig is 38kg.
Share
Whatsapp
Email
Twitter
Facebook