Hierdie is n stoetbul sonder twyfel en sal n aanwins wees vir enige stoetery! Uitstekende poenskop genetika wat skaars is in die Sussex bedryf! Kom uit n uitsonderlike moederlyn. Sy besonderse fenotipe word gekomplimenteer met uitstekende syfers vir geboorte, groei en melk.
Share
Whatsapp
Email
Twitter
Facebook