Platdrif se jongste bul op die veiling. Goed gebalanseerde bul wat baie korrek is. Die genetika van hierdie bul reflekteer in
sy teling aan beide kante. Sy vaar was deur Platdrif verkoop op die Nasionale Veiling 2020 aan Skietlaagte Farms. Sy
moeder spog met n TKP van 356 dae oor 5 kalwers in 7 jaar
Share
Whatsapp
Email
Twitter
Facebook