Bul met besonderse bouvorm en goeie syfers vir groei en melk. Hy is uitstekend geteel aan die vader en moeder kant. Sy vaar was die Reserwe Junior Kampioen Bul tydens die Sussex Kampioenskappe 2018. Sy moeder is afkomstig van die bekende Puissant-lyn. Dit is n geleentheid wat jy nie moet mis nie!
Share
Whatsapp
Email
Twitter
Facebook