Inentings : FMD, sponssiekte, Miltsiekte, Knoppiesvel, BVD, Vibriose, 3DSS. Toetse : BM, TB, Vrugbaarheid Kommentaar : Sterk, rooi, onthoring. Bul met uitstaande Tuli-kop en baie tipies. Moenie uitmis op hom nie. Hy beindruk meer en meer. Skrotum: 36cm
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook