Inentings : Supavax, Lumpyvax, Clamyvax, RB51, BKS Toetse : BM, TB Kommentaar : Oop, Rooi, Poens met goeie diepte soos haar moeder wat baie goed teel en met ‘n koei-kalf speenverhouding van 53,2 sal hierdie elite vers beslis ‘n aanwins wees. Elite vers.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook